Wel hello hello,
Uiteindelik het ek besluit om `n blog te begin!! Net klein skaal natuurlik...wil nie te gou te groot gaan nie...
Ek sal eers begin vertel van dinge wat onlangs hier gebeur het...maar later aan sal ek bietjie meer vertel van dinge wat vroeer in die jaar gebeur het, en `n paar fototjies op sit.
So mensies...moet asb nie deurmekaar raak met die tyd lyn nie...ek sal probeer om deurentyd almal op hoogte te hou va waar wat ookal in die tydlyn in pas.
Anyhoo, en so het Travel Mate nou ook sy eerste asem geblaas!! En eks seker daai asem het in `n wolkie verander...want hier is dit vrek koud!!
up up...and away!!
